Momo: die bekroonde sprokiesroman / Michael Ende

R160.00

Die vreemde verhaal van die tyddiewe en van die kind wat vir die mense hulle gesteelde tyd weer teruggebring het.

1 in stock

SKU: FIKSIE.LOU.004/2/20 Categories: ,

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste druk 1977

Toestand: Hardeband met stofomslag in puik toestand, stempel van vorige eienaar in boek gestempel, sowel as boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf

Vertaal: Uit Duits vertaal deur Helene de Villiers

Oorspronklike titel: Momo

Illustrasies: deur Michael Ende