Mooinooi van Groen Heuwels / Annette Spence

R130.00

Uitbundige lewenslus, pret en plesier bly steeds die uitstande kenmerke van annette Spence se reeks boeke oor Groen Heuwels, die perdeplaas van die Liebenbergs met hul baie kinders. Ons leer hierdie gesin soos ons eie ken, asook hul vriende en hul diere. Veral die liefde vir diere spreek deurgaans uit hul optrede. Onwillekeurig ervaar ook die leser die vrolike ongebondenheid wat deur die hele reeks boeke bruis.

Hierdie reeks boeke is by uitstek geskik vir seuns sowel as dogters wat ‘n eie liefde vir diere, en veral perde, het.

Out of stock

SKU: JEUG.CDON.010/8/19; JEUG.HAR.077/9/19 Category: Tags: , ,

Description

Uitgegee deur J.P. van der Walt en seun

Derde druk 1983

Hardeband met mooi stofomslag, x bibboek met sakkie en stempels maar nog mooi en stewig

Illustrasies deur Annette Spence

Groen Heuwelsreeks:  Nommer 3 in die reeks