Description
CUM
Eerste uitgawe 2014
Sagteband in goeie toestand, effense vogskade en blaaie baie effens op onderkant van die eerste paar bladsye byna opsigbaar gekinkel
R120.00
Aletté-Johanni Winckler het geen bekendstelling nodig as die vrou van sangerkunstenaar Heinz Winckler nie. Sy is ‘n voorkomskonsultant wat al galle vrou gehelp het om die voorkoms te kry wat hulle nog altyd begeer het. Sy het joernalistiek gestudeer en skry vir bekende tydskrifte en hlep ook haar sanger-man met ‘n spesiale de by sy albuns deur haar musiek en skryftalent.
Inhoud:
Die blogs
My storie
Die issues
Die probleem
Die oplossing
Jou identiteit in God
‘n Goeie selfbeeld
Styl en kleur
Out of stock
CUM
Eerste uitgawe 2014
Sagteband in goeie toestand, effense vogskade en blaaie baie effens op onderkant van die eerste paar bladsye byna opsigbaar gekinkel