Description
Lux Verbi
Eerste uitgawe, eerste druk 1992
Sagtebandboek met mooi gekleurde glansvoorblad, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf, res van inhoud in puik netjiese toestand
R80.00
In Motte en magrietjies is die bekroonde skrywer, Maretha Maartens, op haar beste.
Met humor en erns gemeng – soos net sy kan – stel Maretha die moderne vrou voor ‘n keuse:
Wil jy die vrolike, lig dansende, geel Magriet wees? Of die vaal Mot, die een wat reguit in die kersvlam invlieg en verskroei en verpoeier?
Dan praat Maretha verder, en reguit… oor die sake wat elke vrou se hart raak: haar liggaam, haar man en huwelik, haar kinders, haar tyd, stres en gesondheid, en haar God.
1 in stock
Lux Verbi
Eerste uitgawe, eerste druk 1992
Sagtebandboek met mooi gekleurde glansvoorblad, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf, res van inhoud in puik netjiese toestand