Description
Uitgewer: Quellerie-Uitgewers
Datum: Eerste uitgawe, eerste druk 1999
Toestand: Sagteband in puik toestand, stempel van vorige eienaar voorin
R55.00 R40.00
Robert Mackie is geen engel nie, maar die uitspattigheid, die onbeperkte mag van Roland en Cerise Cox stuit hom teen sy ordentlike Katolieke bors.
3 in stock
Uitgewer: Quellerie-Uitgewers
Datum: Eerste uitgawe, eerste druk 1999
Toestand: Sagteband in puik toestand, stempel van vorige eienaar voorin