Description
Folio Uitgewers
Eerste uitgawe eerste druk 1983
Hardebandboek met mooi stofomslag boek in puik toestand
Stofomslag en pragtige swart en wit illustrasies deur Chris Ebersohn
R100.00
Dié essays is in die Afrikaanse Diens van die SAUK se reeks ‘n Bietjie luisterkuier langs die pad uitgesaai.
“Net soos die soekroep van die kelkiewyn by my altyd Namibname in dei gedagte sal bring: Sesriem, Solitaire, Kuiseb, Gobabeb, Gamsberg…”
‘n Boek vir die neersit, die terugdink en onthou…
2 in stock
Folio Uitgewers
Eerste uitgawe eerste druk 1983
Hardebandboek met mooi stofomslag boek in puik toestand
Stofomslag en pragtige swart en wit illustrasies deur Chris Ebersohn