‘n Bootjie oor die see / Eleanor Baker

R35.00

Weens die skielike siekte van haar pa, moet die tienjarige Victoria Langeman by haar oom en tannie op die plaas gaan bly. Aanvanklik voel sy eensaam maar maak gou vriende met Henno, die buurseun. Saam beraam hulle planne op Amerika toe te vaar op ‘n vlot…

‘n Bootjie oor die see is ‘n lekker leesboekie wat elke laerskoolkind beslis sal geniet.

Out of stock

SKU: KIN.ALG.048/14 Category: Tag:

Description

Uitgegee deur Daan Retief Uitgewers

1982

Hardeband sonder stofomslag maar voorblad mooi gekleurd met effense skaafmerke aan kant van boek

Stempel van vorige boekwinkel en ‘n naam van ‘n vorige eienaar voorin

Boek steeds in goeie toestand

R35