‘n Oomblik van waarheid / G.D. Cloete en D.J. Smit

R100.00

Opstelle rondom die NG Sendingkerk se afkondiging van ‘n status confessionis en die opstel van ‘n konsepbelydenis.

Inhoud:

Konsepbelydenis 1982

Begeleidende brief

Wat beteken status confessionis? – D.J. Smit

‘n Belydenis – was dit werklik nodig? – J.J.F. Durand

Die Belhar-belydenis van 1982 in sendingperspektief – P.J. Robinson

“… op ‘n besondere wyse die God van die noodlydende, die arme en die veronregte…” – D.J. Smit

‘n Eeulange protes – C.J. Botha

Die rol van die “uur” by die ware en valse profesie – P.J.J.S. Els

“… laat ons aan die belydenis vashou” – G.D. Cloete

Rondom belydenis in die plaaslike kerk – G. Bam

Belhar – krisispunt vir die NG Kerke – J.J.F. Durand

Verwysings

2 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.SCH.007/7/19; NIE-FIKSIE.(B).003/12/12/23(SUR) Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe eerste druk 1984

Sagteband in mooi toestand