n Pad vol dorings / Beverley Lewis

R75.00

Deel 1 in die Rose-trilogie – Twee Armish susters geskei deur die een susters se impulsiewe huwelik met ‘n buitestander. Hen smag na die lewe wat sy agtergelaat het… Rose is onseker van haar eie hart – toegewy aan die biskop se rebelse seun, tog maak iemand anders haar die hof.

Out of stock

SKU: GEE.DON.008/5/1/21 Category: Tag:

Description

Uitgegee deur Christelike Uitgewersmaatskappy,

Eerste uitgawe, 2011,

Sagteband in nuwe toestand met mooi gekleurde voorblad, klein stukki uitgeskeurtjie op die hoek van tweede bladsy

Vertaal in Afrikaans deur Doretha Rost