‘n Vaste plek vir Afrikaans: taaluitdagings op kampus /Giliomee, Herman en Schlemmer, Lawrence

R150.00

Hoofstukbenaming:

Taalkundige en taalstryde in wyer verband

‘n Dekade van transformasie

Voertaalopsies en veeltalige universiteite

Verskillende benaderings oor voertaalbeleid

Afrikaans as wetenskapstaal

Die HAU’s in kulturele en universiteitsverband

Die ander pool in die debat: No lesser place

Gevolgtrekkings en aanbevelings

(Verslag opgestel vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en kuns – 2006)

 

1 in stock

SKU: TAAL.CDON.003/7/24 Category:

Description

Uitgewer: Sun Press

Datum: Eerste uitgawe 2006

Toestand: Sagteband in puik toestand, so goed soos nuut, een van die punte van die boek is effens gebuig