Nauti se Gwendoline / Gwen Fagan

R450.00

Die gesinsmemoir beklee ‘n besondere plek in die letterkunde van vandag. Dit is asof die groot familieromans van vroeër vervang is deur verhale uit die lewe self. Dit  het gebeur omdat “familielewe” en die daarmee saamagestelde menslikheid al hoe skaarser word en vir die moderne mens al hoe meer na versinsel begin lyk.

Maar hulle wil hoor hoe dit toe was, omdat dit  so anders is as nou.

Hier is ‘n stuk lewensgeskiedenis wat so iets wonderliks en merkwaardigs registreer. Op ‘n volkome natuurlike wyse vertel dit ‘n buitengewone storie van ‘n vrou wat eenvoudig haar eie pad geloop het, ondanks private en openbare inkorting van persoonlike vryheid, en toe tog ‘n vryheid vir  haarself beding het.

‘n Iedere mens kyk met verwondering na sy lewe terug, veral na sy so dikwels verskuilde emosionele tog, tot waar hy gekom het. Dit is ‘n  verhaal hierdie van ‘n man en dogter wat albei tot indiwiduasie gekom het, hul lewenstaak voltooi het, in twee aaneenskakelde patrone. Elk op hul eie.

Out of stock

SKU: BIO.WEV.001/11/21 Category: Tag:

Description

Uitgewer: Gedruk en gebind deur NBD, Goodwood

Datum: 1999

Toestand: Hardeband in puik en skoon toestand,  boek is verseker nog nooit gelees nie, blaaie wit en styf, boek het heelwat swart en wit fotos in

Tekeninge: Deur skrywer se dogter Helena

Boek is geteken deur die skrywer, wat dit soveel meer waardevol maak.