Nederlands en Afrikaans / M. de Villiers

R150.00

2 in stock

SKU: TAAL.CSB.001/4/24; TAAL.FAN.(B).003/8/4/24 Category:

Description

Nasou Beperk

Derde (volkome hersiene) uitawe, tweede druk Okt 1979

Sagtebandboek met mooi groen voorblad, boek is soos nuut – lyk ongebruik blaaie tog effens vergeel met ‘n stempel van ‘n vorige boekwinkel op binneblad, geringe waterskade op eerste binneblad

M. de Villiers is Emeritus-professor in Afrikaane Taalwetenskap – Universiteit van Stellenbosch