Noag se ark / Ontwerp deur Gemma Hornsby

R20.00

Jong kinders sal hierdie eenvoudig oorvertelde storie van Noag se ark baie geniet. Volg die storie met behulp van die prentstrokies. Lees die woorde en moedig uou kind aan om na die prente te kyk en vir jou te vertel wat op elke bladsye gebeur.

1 in stock

SKU: KIN.ELM.020/10/20 Category:

Description

Ladybird boek

Maskew Miller

2002

Kartonboek met 8 bladyse al baie verweer van baie gebruik veral op buitekant

Illustrasies: Clarie Henley

Afrikaanse vertaling : Elmarie Botes