Nuwe avonture van die Tierbrigade / Claude Desailly

R120.00

Uit die gewilde TV-reeks.

Toe die eeu nog jonk was, was misdaad in en om Parys kinderspeletjies, want die polisie was “tien lengtes agter met alles”. Hule moes die wegjaende motors van die skurke op fietse en perde agternasit!

Die Mobiele Brigade word toe gestig: spesiaal opgeleide manne toegerus met ide modernste apparaat. Veral die driemanskap, kommissaris Valentin en inspekteurs Pujol en Terrasson, was menige deurgetrapte misdadiger se tier: vandaar die benaming Tierbrigade.

Ses van hul avonture word hier weergegee, elk met sy eie opwinding – soos ons in die TV-reeks daarmee kennis gemaak het.

1 in stock

SKU: FIKSIE.VERT.KOO.003/18/5/21 Categories: ,

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste uitgawe 1979

Toestand: Hardeband met mooi nuwe stofomslag prysuitdelingsplakker voorin boek

Oorspronklike titel:Antenne-2 Telecip et Eidtions Fernand Nathan

Vertaal: Deur André P. Brink