O, om ma te wees / Douwlina Grobler

R50.00

Boek opgedra aan Fanus Rautenbach, die skrywer se man.

Die ma-kindstorie is ‘n baie ou storie en ‘n baie hedendaagse een. Dis ‘n storie vol teenstellings:

Van ekstase en prestasie en van pyn en mislukking. Van saamwees en alleenwees, van lag en huil, van drome en skuldgevoelens, van binding en losmaak…

Out of stock

SKU: FIKSIE.CHA.305/18 Category:

Description

Femina

Eerste uitgawe, tweede druk 1989/6

Hardeband met gekleurde glansvoorblad in netjiese toestand