Onderweg : Reisherinnerings / Karel Schoeman

R180.00

In Onderweg is Karel Schoeman se jarelange verblyf in Europa saamgevat in 24 sketse waarin die streke en veral die stede van die vasteland op persoonlike wyse beskryf word, van die Griekse eilande tot Ierland in die Noorde, Italië, Oostenryk, Duitsland, Nederland, België, Frankryk, Engeland en Skotland is die ander lande wat deur Schoeman beskryf word, met ‘n kennis en insig wat hulle sal laat leef ook vir die leser wat hulle nooit self besoek het nie.

Out of stock

SKU: FIKSIE.BLA.003/05/17 Category:

Description

Uitgegee deur Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1978

Hardeband met mooi en netjies stofomslag boek in puik toestand, slegs ‘n prysuitdelingplakker voorin geplak

R180