Description
Opgestel deur die federasie van Calvinistiese studenteverenigings
Onder redaksie: Dr. H.G. Stoker en Ds. T.N. Hanekom
Pro Ecclesia-Drukkery
1942
Sagteband boek is oud maar mooi opgepas, staples is verweer en papier effens weggetrek van stapels, naam van vorige eienaar voorin in ink, boekinhoud puik vir sy ouderdom, vergerling om rante van die voorblad soos op foto kan sien
Reeks: Die ossewareeks no. 4

