Silwerboom: Oos van die son (Boek 9) /Nicholas, Susan en Stassen, Johan

R120.00

Die Nuwe Silwerboomreeks is in herdruk! Is dit nie fantastiese nuus nie? Nege boeke in die reeks en daarby saam ook ‘n werkboek en ‘n prentjieboek. Uiteindelik kan ons almal weer vir Sus en Daan Kees en Donkie se streke herleef!

 

Inhoudsopgawe
Afdeling A
1. Wolf en Jakkals
2. Die ryk arm koning
3. Die prinses van die rotte
4. Lalie help
5. Kennis maak
6. Reinart en Jakkals – Deel 1
7. Reinart en Jakkals – Deel 2
8. Kosbare juwele
9. ‘n Duif word ‘n held
10. Lenie se rokkie
11. Hoe die luiperd so baie kolle gekry het
12. Sannie maak ‘n plan
13. Vyande en vriende
14. Damon en Pitias
15. Die tweeling
16. Die flukse hond
17. Die vrolike jong man
18. As jy nie sterk is nie…
19. Die slim muise
20. Die slim nar
21. Jan is winkelier
22. Die arm vrou en die beursie
23. Die hasie en die leeu
24. Dink terwyl jy werk

 

Inhoudsopgawe
Afdeling B
1. Leierskap
2. ‘n Telefoongids
3. Veldplante wat voedsel geword het – Deel 1
4. Veldplante wat voedsel geword het – Deel 2
5. ‘n Uitnodiginskaartjie met ‘n antwoordkaartje
6. Papegaaie
7. Groot eters
8. Telegramme
9. Seeperdjies
10. Mielies en kleure
11. Bekendmakings
12. Valluik-spinnekoppe
13. Goud
14. ‘n Koerantberig (‘n Nuusberig)
15’n Bergskilpad
16. Klimplante
17. Waar kom poppe vandaan?
18. Die woordeboek
19. Die spinorgane van spinnekoppe
20. Die boesman
21. Advertensies
22. Kleure van voëlvere
23. Die oudste huis in Rome
24. Perdebye
25. Bloublasies

5 in stock (can be backordered)

SKU: KIN.NUK.031-034/4/24 Category: Tag:

Description

Uitgewer: Nasou Via Afrika

Outeurs: Susan Nicholas en Johan Stassen in medewerking met :

J. de V Heese, Truida Pohl en H. de Vos

Datum: 2015 herdruk

Toestand: Word splinternuut van die uitgewer bestel