Oos van Doornrivier / Dorothea Moller-Malan

R45.00

Historiese roman gebaseer op die Anglo Boereoorlog. Boek is opgedra aan die mense Oos van die Doornrivier.

Out of stock

SKU: FIKSIE.SKO.080/2014 Category:

Description

Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers

Tweede druk 1966

Hardeband sonder stofomslag met mooi gekleurde voorblad met mooi skets voorop

Skeurmerke op agterblad maar inhoud nog netjies, ook ‘n biblioteeksakkie voorin en stempels in die boek. Rug effens beskadig maar boek nog stewig.

R45