Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 2008
Toestand: Sagteband in puik nuwe toestand, naam van vorige eienaar voorin geskryf
Illustrasies: Dorét Ferreira
Bandontwerp: Anton Sassenberg
R110.00
“Nou die aand toe skink ek vir my ‘n glasie wyn en vou my ietwat verslete ou Shell-kaart van Suider-Afrika op die eetkamertafel oop. Toe tydsaam, begin ek my vinger oor van die paaie gly waar ek al agter stories aangery het…”
Dana Snyman reis liefs op agterpaaie, en waar hy gaan, kom hy op stories af. Hier het ons Dana se beste reisstories uit Weg. Hy soek die verdwynende Weskus, kuier by die Karoo se karretjiesmense, toer pylreguit deur Boesmanland, sit in Lutzville se kroeg, en ry gesels-gesels met oom Fanie Pad deur die Moordenaarskaroo. UIteindelik gaan hy huis toe, in sy Valiant, en dink na oor die lesse van die langpad…
Out of stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 2008
Toestand: Sagteband in puik nuwe toestand, naam van vorige eienaar voorin geskryf
Illustrasies: Dorét Ferreira
Bandontwerp: Anton Sassenberg