Op ‘n eiland / Schoeman, Karel

R120.00

Vier Suid-Afrikaners bevind hulle saam op ‘n afgeleë Griekse eiland. Die emosionele wisselwerking wat tussen mens en mens bestaan en ontstaan, verkry algaande ‘n verwikkeldheid wat uiteindelik moet ontrafel. Karel Schoeman het aan hierdie roman die sensitiewe indringende behandeling gegee wat hom ‘n Hertzogpryswenner gemaak het. Op ‘n eiland is ‘n waardige opvolger op van sy vorige werke.

1 in stock

SKU: FIKSIE.GRO.019/7/24 Category: Tags: ,

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1971

Hardeband met stofomslag in mooi netjiese toestand, klein pen inskrywing op binneblad, blaaie nog netjies

Stofmslag Willem Jordaan