Op soek na die Johanna /Haasbroek, PJ

R150.00

Vat ‘n plaasseun Transkei se kus toe. •
Gee hom ‘n pylgeweer, ‘n duikbril, lugbottels en ‘n plofkop…
Laat oom leg, oom Beesjaap en Kleinjaap saamgaan …
Laat hulle soek na die wrak van die
Johanna …
Bring vir Spies en Williams, aartskelms, op soek na die skat, by …
Dan gebeur dinge in Amanzamnyama se donker waters …
Waters waarin die dood skuil …
Die koue meedoënlose jagveld van die doodshaai en die skurke Spies en Williams, net so gevaarlik en doelgerig soos die mensvreters van die dieptes
Hierdie is ‘n 20e-eeuse verhaal
‘n Verhaal van vier avonturiers se soektog na ‘n skat
‘n Verhaal van vrees, verraad,
maar veral van kameraadskap.
Plaatjie, Kleinjaap, oom leg en oom Beesjaap
Karakters wat die jong leser sal aangryp en bekoor
‘n Eersteling uit die pen van
P. J. Haasbroek

1 in stock

SKU: JEUG.LIN.022/09/24 Category:

Description

De Jager – HAUM,

Eerste Uitgawe 1977

Hardeband met stofomslag, omslag toon skaaf- en skeurmerkies, inhoud mooi en en netjies

Stofomslag en Illustrasies deur Rene Eloff