Pad van verskrikking / Konsalik

R75.00

Karl Gebbhardt is ‘n Duitse ingenieur in bevel van die werkery aan ‘n groot nuwe pad deur die haas ondeurdringbare  oerwoud van Brasilië. Hierdie pad, bekend as die pad deur die hel, stel byna bomenslike eise aan almal wat daarby betrokke is. Die administrasie hoof van die onderneming is ‘n Brasiliaan, Luis Areras.

Die honderde arbeiders wat aan die pad bou, word ellendig behandel. Hulle kry min vergoeding, werk in die allertreurigste omstandighede en loop byna elke dag gevaar om te verongeluk, hetsy onder die reuse-bome wat afgekap word, hetsy in die riviere waar wrede piranna-visse wat om hulle  te verskeur sodra ‘n skuit omkantel…

 

Out of stock

SKU: FK.JDP.004/10/17 Categories: ,

Description

Tafelberg-Uitgewers

Eerste druk, 1976

Hardeband sonder stofomslag

R75