Paraat vir die Eindstryd / Jan Pit

R100.00

Vanaf die voorblad: “Met die dringende erns van ‘n loeiende sirene in die nag, klink hierdie aangrypende oproep op elke christen om persoonlik betrokke te raak aan die kant van die lig terwyl daar nog tyd is.”

1 in stock

SKU: GEE.BIK.042/8/20 Category:

Description

Geopende Deure

Vyfde druk 1986

Sagtebandboek in mooi toestand met treffende voorbladskets, stempel van vorige boekwinkel en iets uitgetippex op binneblad

Uit Nederlands vertaal deur Estelle Driescher