Description
Uitgegee der Klub 707
Eerste uitgawe 1982
Hardeband met glansvoorblad
Geteken deur die skrywer in 1982
Ongelukkig ‘n paar skrabbelmerke op eerste twee skoon blaaie
R70
R70.00
Wat is dit wat Zirk Immelman laat besluit het om daardie moordende woestynekspedisie mee te maak? Was dit die Boesmanlegende oor die verborge skatte diep onder die sandkors van die aarde, of was dit omdat die stil, donkerkopmeisie deel vn die ekspedisie was…?
Vir Renate was dit oorspronklik net ‘n vreemde, opwindende soort vakansie saam met die miljoenersvriende en prof Greunewal, wat op die spoor van ‘n verlore stad in die Kalahari was. Maar toe vind hulle meer as net argeologiese wonders en ontaard die soekgeselskap in gierigaards wat nie meer hul beste makkers sou ontsien nie…
1 in stock
Uitgegee der Klub 707
Eerste uitgawe 1982
Hardeband met glansvoorblad
Geteken deur die skrywer in 1982
Ongelukkig ‘n paar skrabbelmerke op eerste twee skoon blaaie
R70