Description
Saayman en Weber
Agtste druk 1985
Hardeband met mooi gekleurde stofomslag in puik toestand
Voorwoord deur Bun Booyens
R90.00
Dine van Zyl se potjiekos-resepte is eenvoudig, haar metode maklik en die bestanddelel dikwels verspot goedkoop. Want potjiekos is nie ‘n kos vol fieterjasies nie.
Potjiekos is ‘n ritueel, ‘n leefwyse, ‘n bymekaarkom van vriende. Dit is nie ‘n alleen-ding in die kombuis nie. Dis ‘n saamwees-ding, ‘n deel-ding, ‘n mooi-ding. Potjiekos is eie aan ons mense wat lief is vir ‘n buite-vuurtjie en ‘n botteltjie wyn.
Behalwe die resepte, vertel hierdie boek van die herkoms van potjiekos, die geskiedenis hier in Suid-Afrika, en die tradisie soos ons dit vandag voortsit.
Out of stock
Saayman en Weber
Agtste druk 1985
Hardeband met mooi gekleurde stofomslag in puik toestand
Voorwoord deur Bun Booyens