Die klein prinsie / Antoine De Saint-Exupery

R130.00

As jy nog nie Die klein prinsie gelees het nie, wag die grootste lekkerte op jou! Die klassieke boek, wat die skrywer Antoine de Saint-Exupery wêreldberoemd gemaak het, is al in meer as tagtig tale vertaal. Hierdie uitgawe bied Die klein prinsie vir die eerste keer volledig in sy oorspronklike vorm in Afrikaans, met al die skrywer se wonderlike illustrasies in volkleur. Die pragtige vertaling uit Frans is deur niemand anders as die bekende skrywer Andre P Brink.

1 in stock

SKU: VERTALING.KIN.JDP.001/10/19 Category:

Description

Uitgegee deur Tafelberg,

Tweede druk 1997,

Sagteband boek soos nuut

Illustrasies deur skrywer,

Uit Frans vertaal deur Andre P Brink