Description
Perskor-Uitgewery
Eerste uitgawe eerste druk 1982
Hardeband met mooi (groen) stofomslag deur Lou Henning
R75.00
Rhebokrant se mense is uitsoekmense. Inus se pa is die voorste boer in die kontrei, en Pietie en Martin is net soos hulle pa : Vreeslose, “doen”-mense. Maar Inus staan buite die kring.
Inus is die een wat eerste bang word as Martin angswekkende kranse wil klim, Inus is die een wat net gemiddeld presteer as die rapporte kom of die jaarlike atletiebyeenkoms nader. Inus is jammer vir die haas wat die windhonde ten prooi vas, hy is die versigtige saghartige broere. Selfs klein Pietie sien eerder na Martin as na hom op. En om alles te krron, het Martin, soos ‘n mens wat alles verwag, die wêrelde se selfvetroue, dikwels aanstootlik…
1 in stock
Perskor-Uitgewery
Eerste uitgawe eerste druk 1982
Hardeband met mooi (groen) stofomslag deur Lou Henning