Rooi oog geel oog /Dirks, Cor

R90.00

“In 1966, toe Mosambiek nog Portugees was, het ons en ’n paar ander gesinne ’n maand lank 400km noord van Maputo op ’n eiland in die Bazaruto-argipel gaan woon,” sê dr. Dirks.

Dié verblyf was die inspirasie vir Rooi-oog Geel-oog oor Russiese en Chinese spioene aan die Mosambiekse kus.

(http://andrebeukes.com/afrikaanse-skrywer-cor-dirks)

Out of stock

SKU: JEUG.MAR.012/6/20 Category:

Description

Voortrekkerpers

1966

Hardeband met mooi omslag, naam voorin met tippex doodgeverf