Seks, liefde of verliefdheid : Hoe weet ‘n mens? / Ray E. Short

R45.00

Inhoud:

‘n Algemene verskynsel

Die regte lewensmaat is baie belangrik

Ontknoping van die raaisel – hier word 14 leidrade gegee

Wat is die vernaamste aantrekkingskrag?

Hoeveel dinge trek jou aan?

Hoe om die romanse te begin?

Hoe gelykmatig is jou belangstelling?

Hoe beinvloed dit jou persoonlikheid?

En nog heelwat meer…

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.APR.026/6/19 Category: Tags: , ,

Description

Lux Verbi

Eerste Afrikaanse uitgawe eerste druk 1984

Sagteband maar voorblad is harder as normaalweg boek nog netjies

Oorspronklike titel: Sex, love or infatuation – 1978

In Afrikaans verwerk deur Arina van Zijl

Bandontwerp deur Gunther Komnick Studios