Shaka: Koning van die Zoeloes / Lynn Bedford Hall

R60.00

Storie van Shaka van sy ongelukkige kinderdae, jagtogte, Toorkuns by Bulawayo, sy laaste dae, kaart van sy ryk, Datums en gebeure met pragtige, ryk volkleur sketse bypassend by die storie. Groot A4-grootte boek.

Out of stock

SKU: KIN.NIE-FIK.DON.005/2017 Category:

Description

Uitgewer: C. Struik

Datum: Eerste Afrikaanse uitgawe 1987

Toestand: Hardeband met mooi gekleurde voorblad, A4 grootte boek, kinder geskryf op titelblad binne, skimmelvlekke op tweede bladsy binne

Vertaal: In Afrikaans vertaal deur Lettie van Blommestein

Illustrasies: Deur René Hermans