Description
Dabreek-Boekhandel
Derde druk 196
Hardeband sonder omslag, eerste titelblad is uitgeskeur boek verder netjies, blaaie vergeel potloodaantekeninge in die boek
Illustrasies: Hilda en Anne Stevenson-Hamilton
Illustrasies was aanvanklik gedoen deur Europese kunstenares Elly Holm.

