Description
Waterkant-Uitgewers
Eerste uitgawe eerste druk 1982
Hardebandboek met helderkleurige voorblad
R140.00
Nog ‘n boeiende roman by Waterkant-Uitgewers:
WAAR STORMWATERS BREEK
Engela Linde
Katie de Lange se huwelik met die siniese en onverskillige Daan is on-keerbaar aan ‘t verbrokkel. Spanning tussen die ouers dryf ook die kinders in verskillende kampe. Wanneer Daan se eertydse nooi, Mellie Maree, ook nog op die toneel verskyn, dreig die storm-waters van die lewe om Katie te ver-swelg.
Waar stormwaters breek is ‘n verhaal vir vandag, ‘n verhaal wat ‘n mens by-bly lank nadat jy die boek neergesit het.
Waterkant-Uitgewers
Eerste uitgawe eerste druk 1982
Hardebandboek met helderkleurige voorblad