Skuiltes op die pad /Bouwer, Alba

R80.00

Gebede van ‘n vrou.

Skuiltes op die pad bevat Alba Bouwer se gebede wat voorheen onder die skuilnaam Magriet Coetzee verskyn het in Gebede van ‘n vrou en Nuwe gebede van ‘n vrou. Die gebede is intussen bygewerk en aangepas waar nodig.

2 in stock

SKU: GEE.WAV.006/27/7/22 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1994

Sagteband met mooi gekleurde voorblad