Slagters van die Limpopo / Pieter Pieterse

R90.00

Toe die baasspeurders, Bennie en Werner skurkery in die vleisbedryf ontdek, kon selfs Ollie se vrees en Rina se vermanings hulle nie beteuel nie. Dis eers toe hulle diep in die bosse deur ‘n olifant bestorm word, dat hulle besef het hulle het dalk meer afgebyt as wat hulle kan baasraak. Maar toe was die koeël natuurlik al deur die vleiswa en moes die maats en Rina maar vasbyt en hoop dat hulp sal opdaag want daar is baie krokodille in die Limpopo en hul vleislus is onversadigbaar…

Out of stock

SKU: FIKSIE.VEL.002/9/21 Category:

Description

Daan Retief Uitgewers

Hardebandboek in goeie kondisie

Tweede Uitgawe 1987

Omslagontwerp deur Hettie Saaiman