Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 1989
Toestand: Hardeband met gekleurde glansbuiteblad, boek in goeie toestand, blaaie net effens vergeel weens ouderdom
Foto op voorblad: Annari van der Merwe
R140.00
So praat ons Namakwalanders is gebaseer op Die Afrikaans van Karkams, die proefskrif waarmee die skrywer in 1983 die graad D. Litt aan die Universiteit van Wes-Kaapland verwerf het. Die promotors was proff. F.A. Ponelis by Universiteit van Stellenbosch en AJL. Sinclair aan die Universiteit van Wes-Kaapland.
Out of stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 1989
Toestand: Hardeband met gekleurde glansbuiteblad, boek in goeie toestand, blaaie net effens vergeel weens ouderdom
Foto op voorblad: Annari van der Merwe