Soene, sonroom en seestrome / Nerina Ahlers en Alet Steenkamp

R90.00

Lindie en haar vriendinne, beleef oudergewoonte hope opwinding in die Bergrif Meisieskool se koshuis. Maar toe Mia per ongeluk met ’n geheimsinnige pakkie opgeskeep sit, begin die moeilikheid hulle agtervolg. Soene, sonroom en seestrome is die sewende titel in Nerine Ahlers en Alet Steenkamp se gewilde SSS-reeks.

1 in stock

SKU: JEUG.ILS.002/3/21 Category:

Description

Lapa

Eerste druk 2014

Sagteband in mooi en skoon toestand

Omslagontwerp: Zinelda McDonald

Reeks: SSS-reeks nr. 7