Description
Nasionale Boekhandel;
Tweede verbeterde druk 1969
Hardeband met mooi netjiese gefotostateerde omslag xbibboek met stempel en sakkie naam van vorige eienaar voorin geskryf, skimmelvlekke aan die onderkant van die eerste 10 of so bladsye
Reeks: Dennehof-reeks