Description
Uitgewer: Perskor-Uitgewery
Datum: Eerste uitgawe Eerste druk 1977
Toestand: Hardeband met stofomslag in puik en nuwe toestand, vorige eienaar se klein naamstempeltjie voorin verder so goed as nuut
Stomslagontwerp: Deur Kalle Reimer
R90.00
Niemand wil vir Andre Grobbelaar glo dat hy ‘n lyk op die strand gekry het nie. Selfs sy drielingbroers, Arndt en Arnold, staan aanvanlik skepties teenoor hom.
Arnold staan aanvanklik skepties teenoor hom.
Vasberaade om te bewys dat dit nie sommer net sy verbeelding was nie, vat Andre die spoor. Hy belang in die vreemde situasie na die ander, want hy is nie die enigste speurder op die spoor nie…
Ben Conradie het daarin geslaag om met ‘n kombinasie van ‘n fyn uitgewerkte speurverhaal en die unieke drielingbroers ‘n verhaal te skep wat elke seun se hart vinniger sal laat klop.
1 in stock
Uitgewer: Perskor-Uitgewery
Datum: Eerste uitgawe Eerste druk 1977
Toestand: Hardeband met stofomslag in puik en nuwe toestand, vorige eienaar se klein naamstempeltjie voorin verder so goed as nuut
Stomslagontwerp: Deur Kalle Reimer