Stem uit die Wildernis: ‘n biografie oor oud-pres. PW Botha / Dr. Daan Prinsloo

R95.00

Vir byna ‘n hafleeu – van 1936 tot 1989 – het PW Botha sy volle plek in die openbare lewe van Suid-Afrika ingeneem. Op Caledon het hy die politieke leer op sy laagste trap begin klim, in Septembert 1984 het hy die hoogste sport bereik, as die eerste uitvoerende Staatspresident van die land. Vyf jaar later het hy sy amp verlaat: gewond en vegtende – soos hy dwarsdeur sy loopbaan gedoen het.

Out of stock

SKU: BIO.BFL.002/4/18 Category:

Description

Uitgewer: Vaandel Uitgewers

Datum: Eerste druk 1997

Toestand: Sagteband so goed soos nuut, naam van vorige eienaar voorin