Description
Uitgewer: Posh Advertising
Datum: 2004 – 2007
Reeks: Tydskrifte 1 – 8
Toestand: Tydskrifte is nog in nuwe toestand, sagteband met elke uitgawe ‘n volkleur glansuitgawe van hoogstaande gehalte.
R300.00
Kakkerlak, want jy raak nie daarvan ontslae nie… Wie onthou nog die tydskrifte? Elke tydskrif nommer is apart gelys en binnekort sal die inhoudsopgawe by elkeen verskyn indien u wou weet wat in elke tydskrif gepubliseer is.
Hierdie tydskrifte is werklik van hoë gehalte propvol leesgenot op die gebied van skryf, kuns, lewens van ons skrywers, ons dorpies en ook monumente. Jy sal lank lees om als deur te lees …
11 in stock
Uitgewer: Posh Advertising
Datum: 2004 – 2007
Reeks: Tydskrifte 1 – 8
Toestand: Tydskrifte is nog in nuwe toestand, sagteband met elke uitgawe ‘n volkleur glansuitgawe van hoogstaande gehalte.