Struben se goue vallei / John Coetzee

R80.00

Simon kan dit nie glo dat sy ma sowaar ingestem het dat hy saam met oom Jim spoelgoud kan gaan soek nie. Sy pa sou ja gesê het, was haar antwoord. En oom Jim het saam met sy pa Majuba geveg. Maar Simon ontdek dat goudsoek nie ‘n grap is nie, en dat die lewe so hard oos gouddraende rots kan wees…

1 in stock

SKU: JEUG.DON.009/1/2/23; JEUG.TBT.(B).155/5/23 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Sewende druk 1985

Sagteband met mooi gekleurde voorblad, binneblad vasgeplak