Description
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe 1975
Toestand: Hardeband met s.o., xbibboek met sakkie en stempel maar boek in puik toestand
R150.00
Verskillende literêre figure vertel elkeen ietsie oor Elisabeth Eybers.
Elisabeth Eybers in Nederland – M.A. Bax-Botha, Eybers en Hérédia – Andre P Brink, Nederlandse kritiek over Elisabeth Eybers – Pierre H. Dubois, Eybers Internasionaal – CJM Nienaber, ‘n Kind kon smal in sy smal skadu pas – Lina Spies, Die verletterliking van die woordbetekenis in die digkuns van Eybers – PD van der Walt, Digterlike handelswyse – Ernst Lindenberg, Oor die Onderdak-tema in Elisabeth Eybers se voorlaaste bundel – M. Nienaber-Luitingh en nog ander…
Out of stock
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe 1975
Toestand: Hardeband met s.o., xbibboek met sakkie en stempel maar boek in puik toestand