Timo / Carl van Heerden

R90.00

Vir meer as een volk in Suid-Afrika is hierdie ervaring soos belewe deur Timo, ‘n jong seun, en sy gemeenskappie op Kareefontein ‘n openbaring en besieling vir die toekoms; is dit ‘n spontane boodskap wat spree uit die spanninge en innerlike beleweinge in daardie tyd, i dit ‘n belewenis wat ‘n volk in sy glorie-uur bewus maak van die krag agter die glorie.

Daarmee wil hierdie jeugverhaal wekom van die stereotipe patroon waarin die verhale vir ons jeug grotendeels vasgeval het: goedkoop sensasiespeurverhale waarin die kinders elke keer die gereg die loef afsteek in die aankeer van die skurke. Hoe ‘n rykdom aan stof word ons jeug nie ontsê deur die geestlik-inhoudlose verhale wat ons literatuur binnestroom nie.

1 in stock

SKU: FIKSIE.JAD..0123/1/17 Category:

Description

Juta en Kie Bpk.

Derde druk 1978

Sagteband met mooi skets van ‘n seun op die voorblad, skoolstempels en -nommers in die boek, nog in mooi toestand