Description
Uitgegee deur Abel Botha
Tweede druk 2014
Sagteband boek
R120.00
Die stories in hierdie bundel het byna almal oor die jare in Die impala, die tydskrif van die Bosveld Jagtersvereniging, verskyn. Die karakters in hierdie stories is NIE denkbeeldig nie en enige ooreenkoms met werklike persone of gebeurtenisse is NIE toevallig nie.
Abel Botha is ‘n siviele ingenieur van Tzaneen en ‘n man wat graag op ver plekke jag. Hy het drie boeke met jagverhale geskryf , ‘n digbundel die lig laat sien en ook ‘n geestelike boek geskryf. Sy ander jagboeke is As kampvuur-as eers wegwaai en Op soek na nog ou kampvure. Hierdie is jagverhale wat hy oor jare rondom kampvure oorvertel. Die meeste is ware gebeurtenisse. soms is die feite effens aangepas en soms is dit wat met ander mense gebeur het…
3 in stock (can be backordered)
Uitgegee deur Abel Botha
Tweede druk 2014
Sagteband boek