Description
Voortrekkerpers
1971
Hardeband met lig blou stofomslag, ou skoolboeke met stempels en selltopamerke op binnebladsy maar boek is nog netjies
R70.00
‘n Keur uit Afrikaanse Reisverhale met inleiding en aantekeninge deur AP Grové:
Rondom Jerusalem deur S.J. du Toit
Oosterse towery deur C. Louis Leipoldt
Bethlehem deur J.D. du Toit
Die katakombes deur Tannie
Die Wartburg deur Tannie
In die leeuwêreld deur Sangiro
Oor Athene, onder andere deur T.J. Haarhoff
In die Comedor Popular deur Uys Krige
Stadsbeelde deur Ernst van Heerden
Stad met baie harte deur Anna M. Louw
‘n Nuwe ou stad en ‘n ou nuwe stad deur Anna M. Louw
‘n Busrit: teenspoed en vordering deur Retief Oosthuysen
Die woud wat sterwe deur Elsa Joubert
Een vreemdeling op aarde deur Audrey Blignault
Kind in die vreemde deur Schalk van Wyk
Min vir ‘n sikspens deur André P. Brink
Manana deur André P. Brink
Eerste woonplek in die gekke stad deur Abraham H. de Vries
My tante wat in Chelsea woon deur Hennie Aucamp
Aantekeninge
1 in stock
Voortrekkerpers
1971
Hardeband met lig blou stofomslag, ou skoolboeke met stempels en selltopamerke op binnebladsy maar boek is nog netjies