Description
Tafelberg
Tweede druk 1976
Hardeband met stofosmlag, geringe skaaf merkies op omslag, pen nota aan vorige eienaar op binneblad, blaai skoon en netjies
Illustrasies deur: Nikke Jones
R120.00
Trippe, trappe, trone,
varkies in die bone,
koeietjies in die klawer,
perdjies in die hawer,
die gansies op die groene gras,
die eendjies op die waterplas.
Ek wens dat kindjie groter was
om al my diertjies op te pas.
1 in stock
Tafelberg
Tweede druk 1976
Hardeband met stofosmlag, geringe skaaf merkies op omslag, pen nota aan vorige eienaar op binneblad, blaai skoon en netjies
Illustrasies deur: Nikke Jones