Description
Tafelberg
Eerste druk 1976
Hardeband met mooi stofomslag, ou bibboek met gewone stempels en sakkie
Illustrasies deur Pippa Gower soos die meegaande skets
R130.00
Inhoud:
Jannie Jakkalse se eerste jag
Ou Brandwag se wraak
Geeljan kom sy dreuning teë
Knypers se oorwinning
Blits slaan ‘n onverwagte slag
Kwikkie Spalkbeen se visblikkie
Steunie se nuwe tuiste
Dassie Doekvoet se lot
1 in stock
Tafelberg
Eerste druk 1976
Hardeband met mooi stofomslag, ou bibboek met gewone stempels en sakkie
Illustrasies deur Pippa Gower soos die meegaande skets