Description
Varama Uitgewers
Eerste uitgawe 1989
Rooi boek in sagteband met blaaie effe vergeel – boek nog in mooi toestand, geringe voumerk op voorblad
R170.00
Hierdie boek probeer om aan te toon dat alle tekens daarop dui dat die geskiedenis van Suid-Afrika teen die einde van die twintigste eeu slegs ‘n voortsetting is van die gekonkel en sameswering van ‘n verraderlike internasionale magsgroep wat reeds in the laaste jare van die vorige eeu the Anglo-Boeroorlog laat uitbreek het
Out of stock
Varama Uitgewers
Eerste uitgawe 1989
Rooi boek in sagteband met blaaie effe vergeel – boek nog in mooi toestand, geringe voumerk op voorblad