Description
Tafelberg,
Eerste uitgawe 1964
Hardeband met stofomslag, rugkant het effens verblyk op die omslag
Boek nog mooi, met tekeninge deur die skrywer
Nog ander boeke deur die skrywer:
Agarob van die duine – 1963
Jagters van die duine – 1963
Gaub, vlugteling van die duine – 1963